Larry Drake

Larry Drake
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Larry Richard Drake
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1971–2009 (Film)
1983–2008 (TV)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larry Drake (21 Februarie 1949 – 17 Maart 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), Darkman (1990), en Dr. Giggles (1992), en in die televisiereeks L.A. Law (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy